Sessie 8: Wie sluit ek uit en wie nooi Jesus my uit om in te sluit?

Fasiliteerder se Voorbereiding

Hier is die volgende sessie se materiaal. Ons is by die inklusiewe ritme. Soos julle seker opmerk beweeg die ritme nou na kwessies van die gemeenskap en gemeenskaplikheid. Sterkte!
Ek heg hierdie week weer vir julle ‘n kort opsomming oor die ritmes hier aan. Gebruik dit op hierdie oomblik net vir jouself as fasiliteerder om jou eie verbeelding oor die uitnodigings van missionale dissipelskap te stimuleer.

Materiaal vir die groep

Hierdie week se groepmateriaal kan hier afgelaai word.

Die persoonlike joernaal vir hierdie sessie kan hier afgelaai word.

Die vrae vir die oefening wat ons oor grense neem kan hier afgelaai word.